Weet jy dat Jesus jou Lief het

Musiek & Lirieke: Wian Vos
Kopiereg:  Brettian

Vers 1
Weet jy dat Jesus jou lief het
Weet jy dat Hy baie van jou hou
Sommer net soos jy is
Want jy’s kosbaar en spesiaal vir Hom

Vers 2
Weet jy dat Jesus jou vriend is
Weet jy dat Hy altyd sal hoor
As jy Hom vra om jou te wys
Hoe kosbaar en hoe waardevol
Jy vir Hom is

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
U is ook spesiaal vir my