Supercool vir Jesus

Musiek & Lirieke: Nedine Blom
Kopiereg: Urial Publishing

Vers 1
Partykeer voel die lewe bietjie net te swaar
Jou hart voel so onseker en jou moed is klaar
Maar weet jy daar is iemand wat jou hart verstaan
Hy dra jou deur die donker en Hy ken jou naam

Vers 2 
As jy soms alleen voel en jou hart is seer
Gee dit net vir Jesus Hy kan dit hanteer
Niks is ooit te veel vir Hom nie
Niemand  maak Hom bang nie
Jesus is jou redder
Hy is in beheer

Koor

Want jy is su su su supercool vir Jesus
Su su su su supercool vir hom
Su su su su supercool vir Jesus
Su su su su supercool vir hom
Su su su su supercool vir Jesus
X 2

Herhaal Vers 1 
Koor