Popcorn

Musiek & Lirieke: Nedine Blom
Kopiereg:   Urial Publishing

Koor

Ek spring soos popcorn,
As ek vir Jesus spring
Popcorn, as ek vir Jesus sing
Popcorn, want ek is baie bly
Jesus het gekom vir jou en my
X 2

Vers

Hy het my by die naam geroep
My gemaak net soos ek is
Hy gee my krag vir elke dag
Hou my veilig dag en nag
X 2

Brug
Jesus,
ek lewe net vir U
x 3