Olke Bolke Partytjie Song

Musiek & Lirieke: Nedine Blom (Urial Publishing)

Olke Bolke draai ons in die rondte
Olke Bolke vlieg ons deur die wolke
Olke Bolke voel jy die adrenalien?
Olke Bolke kyk ons kan die sterre sien

Ons gaan vandag partytjie hou
Ons gaan alles doen wat jy nog altyd wou
Voordat jy nog jou oë uitvee
Is die wêreld om jou

Vat nou my hand, kom sit langs my
Maak toe jou oë en voel hoe ons gaan gly
Tot by die wolke ver verby
Na ‘n wonderwêreld

KOOR

Olke Bolke draai ons in die rondte
Olke Bolke vlieg ons deur die wolke
Olke Bolke voel jy die adrenalien
Olke Bolke kyk ons kan die sterre sien x 2

Kom vul jou hart met sonneskyn
Kyk hoe al die hartseer sommerso verdwyn
En as jy weer jou oë uitvee
lag die wêreld met jou

Vat nou my hand, kom sit langs my
Maak toe jou oë en voel hoe ons gaan gly
Tot by die wolke ver verby
Na ‘n wonderwêreld