Koning van my hart

Koning van my Hart
Met my Hele Hart en Siel

Musiek & Lirieke:  Rick Moser
Kopiereg:  MAR Gospel Music Publishers
Musiek & Lirieke: Jean Symons
Kopiereg:  Spirit and Truth Music (STM)

Koning van my hart
Koning van my lewe
U wil ek bemin
U lof besing vir ewig
U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart
X 2

Met my hele hart en siel
Al my krag en verstand
Het ek u lief o heer
U’s die kroon van my hart
U liefde verteer my deur en deur
O heilige gees
Met my hele hart en siel
Bemin ek u heer
X 2