I-pod song

Musiek & lirieke : Nedine Blom
(Urial Publishing)

Ek is verveeld
Met internet
My ipod en
My barbie bed

Gee my ‘n bal
Gee my ‘n fiets
Die son en see
Want ek wil weer
Lag en speel en lekker wees
Boom kan klim en goed kan lees
Kleilat speel en bendes reël
Kaskar bou en partytjies hou

KOOR:

Ek’s moeg vir

Xbox mixit ipod avril
iTunes, You Tube, Disney Channel
Facebook, Recess, Psp’s
My Space, Sing star, Mp3’s (x 2 )