Ek sê ja

Ek sê ja!

Musiek & Lirieke: Nedine Blom
Kopiereg:  Urial Publishing

Vers
Ek sê ja vir ‘n nuwe môre
Ek sê ja vir ‘n nuwe dag
Ek sê ja vir ‘n hart vol liefde
Ek sê ja vir nuwe krag

Ek sê ja vir Jesus Christus
Ek sê ja vir wat Hy vra
Ek sê ja vir elke opdrag
Ek sê ja want Hy’s my Pa

Koor
Ja ja ja!! Ja sê ek vir Jesus
Ek sê ja ja ja!!
Ja sê ek vir Jesus
Want Hy is my Pa
Ek sal alles gee wat Hy vra
X 2

Brug
Alles wat ek het behoort aan Hom
Nes die wolke, maan en son
Wat nou is wat ookal more kom
My hele hart en siel behoort aan Hom