Die Volstruisdans

(The Birdie Song)

Lirieke : N Blom (Urial Publishing) & K Pienaar (TRC Musiek)
Musiek: Thomas / Rendell (EMI Publishing)

Sit hou hande op jou rug
Steek jou boude in die lug
en dan wikkel jy jou soos ‘n volstruis
en dan lag ons almal saam
en ons klap ons hande saam
en sing ons almal la la la la
Sit hou hande op jou rug
Steek jou boude in die lug
en dan wikkel jy jou soos ‘n volstruis
en dan lag ons almal saam
en ons klap ons hande saam
en sing dan almal la la la la

Koor

Want ek en jy is beste pelle
Die hele wêreld weet dis so
Die son sal skyn oor als wat mooi is
En ons sal vrolik wees en lekker lag (hahahaha)

Herhaal Vers en koor x 2