PopcornSpread

Hallo?

Tik vir my ‘n boodskap!!

96 thoughts on “Hallo?

    1. Nedine Blom Post author

      Hi Ettienne, dit klink sommer great! In watter skool is jy en wat is jou gunsteling liedjie? Nedine

      Reply
      1. Ketsia

        Hi Maam its Ketsia again I just wanted to thank you for performing at Bekker and for the autographs. May you please reply so I may talk to you…..Pretty please! Love you and your music!!!

        Ketsia

        Reply
        1. Nedine Blom Post author

          Dear Ketsia, I am so glad that you enjoyed the show at Bekker. Wasn’t it awesome? My favourite part was when u all knew every single word of every song!! We had HUGE fun, didn’t we? I hope to see u guys again real soon. xxx

          Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hi Jan, baie dankie vir jou boodskap. Dit is ongelooflik om te sien hoe mense net ons arms in hierdie tyd in die lug kom hou!! Dankie daarvoor!!!

      Reply
  1. Clive

    Dink aan jou, moenie dat die wereld jou onderkry nie, niemand is perfek nie, ons almal is net mense, nie van die wereld maar in die wereld, jy sal jou vergifnis kry by Christus, hou asseblief jou kop hoog en hou aan met jou loopbaan, die ding sal net in die media uit hand uit geruk work vir publkasie doeleindes. Lief vir jou en jou werk, jy in my gebede. Sterkte en Christus vrede vir jou en jou familie deur hierdie tyd.

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hi Clive, dankie vir jou bemoediging. Dit is ‘n riem onder die hart. Ons weet dat die Here alles vir Sy kinders ten goede laat meewerk en is opgewonde oor die verleentheid wat ‘n geleentheid gaan word, tot SY eer! Mooi bly, Nedine

      Reply
  2. Janeta Oosthuizen

    Nedine,Baie dankie vir die wonderlik werk wat jy doen vir Jesus. Moet nooit ophou om goed te doen nie. Ek weet, jy weet dat aan die anderkant van hierdie woestyn sal jou en jou gesin se lewe meer geseënd wees. Jesus het jou lank terug al vergewe, en vir die ook wat oordeel. Hou moed en bly net op Hom fokus. Ek het jou al ontmoet en my 2 kiddies is mal oor jou. Baie , baie liefde (daar soort wat net Jesus kan gee :)

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hi Janeta, baie dankie vir jou liefde. Dis waar ne! Ons is baie dankbaar vir genade en vergifnis. Se asb vir jou kiddies baie liefde en ek hoop ons sien mekaar gou weer!! Liefde, Nedine

      Reply
      1. Janeta Oosthuizen

        Hi Nedine. Jesus sê vir my jy is my Prinses-sussie.Hy spoel ongelooflike baie liefde oor julle. (Matt 28:19-20)

        Reply
        1. Nedine Blom Post author

          Hi Janeta, is dit nie ‘n reuse voorreg nie? Baie dankie vir jou mooi boodskap en jou gehoorsaamheid. Ek spreek goedheid en guns oor jou uit in Sy naam! Baie liefde, Nedine

          Reply
  3. Willemien

    Hi Nedine, ons is opsoek na backtracks van jou “‘n Passie vir Worship” CD. Spesifiek die liedtjies “Wie” en “Die gebed”. Kan jy help?

    Reply
  4. Rosetta

    Hi Nedine, Elke keer wat ek lees & hoor van iemand wat gestenig word omdat hy “val” wil ek net uitskree: LAAT HY WAT SONDER SONDE IS DIE EERSTE KLIP OPTEL- Daar is nie so iets soos groot of klein sonde nie- sonde is sonde & ons almal is bevlek! Sterkte

    Reply
  5. dudu

    My kids(2 and 4 years old) just love your first cd even the afrikaans songs they used to play it everyday now its scratched and the stores don’t have it where can we buy your cd?

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hi Ubomba, wow how wonderfull it is to hear that even english kids loves Supercool! My business manager will contact you shortly regarding ordering cd’s. We are currently busy developing our online store, but he can help you with a postage order in the meantime. Give those kids each a BIG hug from me!!! Love, Nedine

      Reply
  6. Christopher Cole

    Hello Nedine,
    My naam is Christopher en ek is BAIE lief vir jou. Ek is amper 5 jaar oud!
    Jy kan asb eendag by ons huis kom kuier.
    Ek stuur groete.

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hallo Christopher, wow is jy al so groot? Ek wens ook ons kan eendag by julle huis kom kuier! Dan braai ons ‘n lekker tjoppie? :-) Wat is jou gunsteling Supercool liedjie? Liefde, Nedine

      Reply
      1. Christopher Cole

        Hello Nedine,
        My gunsteling liedjie is Bubblegum!
        Ek hou van jou rooi hare ook!
        Ek is baie lief vir jou en as jy by ons kom kuier gaan ek met jou speel – ons kan Kerwiz (op Dstv se CBB’s) speel en jy kan in die pienk span wees en ek kan in die turqois span wees.
        Baie liefde
        Christopher

        Reply
  7. sarah lee venter

    Hallo tanie nedine blom ek is 12 jaar oud ek wens ek kon saam met jou een keer optree dit sal so awesome wees maar ek kan seker ni my foon nr 0723135900 ek is mal oor jou musiek my favriote een is bublegum. En ek vra ook of jy n black berry foon het of watter foon het jy ???

    Reply
    1. sarah lee venter

      O ja umm dankie vir die werk wat jy doen vir jesus hoe meer kinders kry en adults ook jy is n regte dissiepel baie dankie vir die wrerk wst jy doen vir jesus hy waardeur dit seker baie.

      Reply
      1. Nedine Blom Post author

        Hi Sarah, baie dankie vir al jou boodskappe. Dis vir my die heel heel HEEL lekkerste om te kan sing vir die Here. Dis nie altyd maklik nie want mens word deur die wereld aangeval oor die werk wat jy doen vir God, maar die Bybel se nie verniet dat ons nie verbaas moet wees as die wereld ons vervolg as ons vir Hom werk nie. Die awesomste ding om te weet is dat jy die werk doen wat Hy vir jou gekies het. Op daardie manier, gee mens vir Hom terug, is dit nie? Liefde en ‘n groot druk, Nedine

        Reply
        1. sarah lee venter

          Umm en as ek dalk saam met jou kan optree eenkeer soos Al die Ander kidz in jou videos Dan sal ek. Vreeslik bly wees asb.

          Reply
          1. Nedine Blom Post author

            Hi Sarah, baie dankie vir jou mooi boodskappies. Is dit ‘n droom van jou om ‘n sanger te wees? Sing jy koor of doen jy eistedfodd kompetisies? Dit is baie belangrik om jou stem te oefen as jy ‘n sanger wil word eendag. In watter dorp woon jy en waar gaan jy skool? Liefde, Nedine

  8. sarah lee venter

    JESUS het gekom sadat ons lewe kan he,sodat ONS lewe kan he en dis so LEKKER om die Here te dien dis so lekker so lekker soos n krekker om die Here te dien maak nie saak wat die mense van die wereld se nie dis lekker om die Here te dien hy doen baie vir ons ek meen come on ons moet vir Hom iets terug gee.

    Reply
  9. Angelicque

    Hey tannie dit was “SUPER COOL” om vandag vir tannie by Savanah te sien tannie se optrede was GREAT. Dankie dat tannie JESUS se naam groot maak. Die kindertjies geniet dit baie om na tannie te luister en dit maak JESUS se hart baie bly.Mag tannie se loopbaan net vol vreugde en geluk wees,ek is baie lief vir tannie en geniet tannie se liedjies baie.Ek lewe VOLUIT vir JESUS!* baie dankie liefde:Angelicque

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hallo Angelicque, Hoe cool om so ‘n boodskap te kry!! Watter een van die kinders was jy? Was jy een van die tieners? Donker hare? Wow jou boodskap maak my baie opgewonde!!! Moet nooit ophou nie!!

      Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hallo Shania, dit is darem maar ‘n pragtige liedjie. Dit is geskryf deur L Le Blanc en Paul Baloche. Twee wonderlike skrywers. Ek sing dit baie graag by my praise en worship aande. Dit gaan goed hier, net baie koud in die Kaap!! Dankie vir jou briefie. Baie liefde, Nedine

      Reply
  10. Ruaan stevens

    Nedine die eerste keer wat jy by die
    Agri saal in delmas kom sing was vir
    My baie lekker gewees en ek is mal oor die
    manier Hoe jy die liedjies sing is so opwindend
    Dis asof n mens net weer wakker skruk en die
    Lewe en jou self geniet deur die here te dien
    Ek sal graag weer na n konsert van jou gaan kyk
    Groete en liefde
    Ruaan

    Reply
    1. Nedine Blom Post author

      Hi Ruaan, dis baie waar, soms het mens nodig om bietjie wakker geruk te word sodat mens net weer kan besef dat die lewe kort is en dat elkeen van ons ‘n werk het om te kom doen op aarde vir die Here se koningkryk. Die heel belangrikste is om te weet dat Hy jou so baie lief het en vir jou net die beste wil he. Ek hoop ek kan gou weer in Delmas kom kuier. Is jy nog op skool? Mooi bly, Nedine

      Reply
  11. sarah lee venter

    Hi umm nedine blom ek is absoluut mal oor die werk wat jy vir die Here doen ek kani glo dat jy soveel moeite doen ni ekt nog nooi iets soos dit gesien ni werklik baie dankie umm ek wil net vra of ek dalk eenkeer saam jou kan kom op n optrede of is dit net gekiesde kinders wat saam met jou optree asb ek vra jou regtig baie mooi en umm watse tipe Foon het jy ??? Ek wil net se eks baie bly dat iemand om gee vir God want hys rerig baie awesome en iemand wat Anders dink moet maar weer dink. Maar dankie jys rerig supercool vir my en vir Jesus Christus. 

    Reply
  12. sarah lee venter

    Hi dankie vir als wat jy vi my terug skryf ek wil graag weet of ek dalk eenkeer saam met jou kan toer of optree dis my grootste droom om saam met jou optetree want ek wil so graag maar ek weet ni of ek mag ni is dit net gekiesde kidz wat Saam jou toer en optree of kan ek ook ??? Ek wil so graag asb as jy wil kontak my op 0828990472 ek sal dit love om saam jou optetree my gunsteling songs van jou is jajaja en bubblegum en my God is n groot groot God en rockstar ons dansgroep Heavens rock dansgroep tree graag jou songs in ons Kerk op. So asb as ek mag kan ek asb. Saam jou optree of toer asb jys my fav. Celebrety want jy werk vir God baie dankie liefde Sarah-Lee 

    Reply
  13. sarah lee venter

    En wat jy se is waar dat dit moeilik is en nie altyd maklik om die werke van Jesus te doen maar ons moet maar net deurdruk.ѕσ ‎נα ∂ιѕ αℓ ωαт σηѕ кαη ∂σєη.

    Reply
  14. Juanita

    Hi Nedine,
    jy is seker bewus van die dogtertjie Pipi Kruger wat oujaarsaand verbrand het toe haar pappa se bottel lighterfluid ontplof het. ek en n vriendin wil graag vir hulle help met n fondsinsamelingsprojek. Toe wonder ek of jy nie dalk iewers n uur het om te ‘skenk’nie. Jy is tog tannie Supercool… en ek dink dit sal so wonderlik wees om iemand wat met kinders werk hierby te betrek.
    Op die stadium dink ek aan n ontbyd, en miskien kan jy n praatjie doen. Alternatief huur ek iewers n skoolsaal / kerksaal, en jy kom sing vir ons n paar liedjies. ek sal adverteer by creche enskole en alle geld sal dan aan Pipi gaan. Laat weet maar as jy dalk so iets sal oorweeg.

    Reply
    1. admin

      Hi Juanita, baie dankie dat julle aan my gedink het vir die geleenteid. Ons kry weekliks ten minste tien sulke navrae en het ‘n liefdadigheidskwota vir die jaar. Sal jy asb vir ons ‘n e-pos stuur by nedine@nedineblom.co.za dan kan Bert vir jou loer wat die moontlikhede is. Liefde, Nedine

      Reply
  15. Henk de Swardt

    Beste Nadine.
    Jou musiek is vir my ‘n inspirasie.
    Ek was erg geskok oor jou huwelkis probleme. Maar weet dat ons vir jou bid end weet dat God se roeping op jou lewe nog altyd daar is! Soos Jesus gesê het – Hy wat geen sonde het nie – gooi die eerste klip. Sterkte!

    Reply
    1. admin

      Hi Henk, vreeslik dankie vir jou mooi boodskap. Dit is so waar wat jy se, die Here se liefde en genade is groot. Dit gaan nou baie beter by ons. Ons stap ‘n helende ‘n pad van herstel en liefde. Baie dankie dat jy nie oordeel nie. Mooi bly en baie baie blessings! Nedine

      Reply
  16. Clive

    Hi, wil net weer inloer en kyk dat als nog goed gaan, sterkte met als wat jy die jaar nog gaan aanpak, besigheid en persoonlik, hou aan met wat jy doen, jy is die beste. God se seen en liefde vir jou en familie.

    Reply
  17. Chris Vorster

    die pappa hier… girl ek is al g..vol vir jou cd’s dis tyd vir ‘n nuwe een lol my kis love jou… hoop om jou te ontmoet. groete chris 0827362151

    Reply
  18. sarah lee venter

    Hello nedine ek wil graag weet of dit dalk moontlik is dat ek asb n backtrack van die lied staan vas as dit moontlik is asb *# danQ

    Reply
  19. Danielle Marais

    Nedine

    My dogtertjie van 10 en my man was by ‘n optrede van jou by AGS Kuilsrivier. Sy het dit so geniet en sing gereeld in die stort jou liedjies. Sy het nou geldjies gespaar en wil die “groen cd” Supercool vir Jesus koop. Waar in die Noordelike voorstede in die Wes-Kaap kan ons jou cd’s te koop kry??

    Groete Danielle Marais

    Reply
    1. admin

      Hi Danielle, Jy kan gerus by CUM boeke gaan navraag doen. Of jy kan dit bestel by ons aanlynwinkel : http://www.nedineblom.co.za Jy sal dit dan binne 4 werksdae in die pos ontvang. Mooi bly en baie dankie vir julle lojaliteit en ondersteuning. Liefde Nedine Blom

      Reply
  20. Corrie Oosthuizen

    Hi nedine ek mal oor dit wat jy doen met supercool vir Jesus. My kind mal oor dit. Wil graag cds bestel.

    Reply
  21. rosemary venter

    My dogtertjie het die dvd supercool vir Jesus gewen in ‘n baba kompetsie in bronkhorstspruit, ons kan skaars tv kyk want sy wil net na jou dvd kyk! sy is nou 2 en 9 maande en sing saam veral op popcorn! jy is ‘n ster!

    Reply
  22. Lynette van Rensburg

    Hi Nedine. Ek beplan ‘n “event” vir ons kinderbediening vir ‘n fondsinsameling in 2013 (nog geen vaste datum). Ek wil graag weet wat die bedrag is wat jy vra vir optredes, het nodig om dit in my begroting in te werk. Hoor van jou!

    Reply
  23. Charné Swanepoel

    Middag Nadine… my meisies een 13 Chante en ander 10jaar Chrisne is by elke “show” wat jy in Uitenhage het…..sing saam met jou by AniBrandfees en geniet jou vreeslik. Albei my kindertjies sing ook en gee gereeld vertoning”tjies” by verskeie ouetehuise…my oudste is deur en deur ‘n “gospel”meisies terwyl die ander ene jou “rock” goed so geniet. Chante, 13jr wil so graag jou “WIE” sing…maar ons sukkel om die Backing te kry. Is daar ‘n moontlikheid dat ons dit direk van jou af kan kry? Baie dankie vir jou pragtige musiek, hou so aan!!!!! Liefde Charné Swanepoel

    Reply
  24. Charné Swanepoel

    Liewe Nadine
    Albei my meisies, Chanté 13jr en Chrisné 10jr geniet jou musiek vreeslik en is by al jou optredes in Uitenhage. Ek self betrokke by AniBrandfees so hulle kyk so op na jou…….Albei van hulle sing en tree gereeld by ons plaaslike ouetehuise op. My oudste is deur en deur ‘n “gospel” sangertjie en die jongste geniet jou “rock” musiek. Ek is opsoek na jou backing van “WIE” my oudste wil dit so graag sing, kan jy dalk help daarmee, ons sal dit baie waardeer… gaan voluit soos net JY kan!!! Liefde Charné Swanepoel

    Reply
  25. Reone van Hererden

    Hy nadine dis jou super eeerste fan ek laaik jou musiek baie kan ek jou nommer dalk kry van jou foon asseblief jy is spisiaal vir Jesus jy moet aanhou aan JESUS glo stuur terug aseblief Van Reone

    Reply
  26. Natasja Fourie

    Hi Nadine, ek wil net vir jou dankie se vir dit wat jy vir die kindertjies van vandag doen. ‘n klompie mnde gelede waas jy in vanderbijlpark en my dogtertjie (sys nou 3) het dit vreeslik baie geniet. Sy luister elke dag Tannie Nadine en maak soms asof sy jy is. Dit is te ougat om haar te sien sing met haar speel mike en ons het ‘n paar vidios gemaak. As ek dalk jou email adres kan kry sal ek dit graag vir jou wil aanstuur. Ons mammas by Engeltjie tyd Kleuterskool te Vanderbijlpark hoop om jou gou weer hier te sien.
    Groete en als van die beste.
    Natasja Fourie

    Reply
  27. Louette Kok

    Hi Nadine, my Blondine verjr D 9de okt en was super bly om te hoor dat sy di biki maats wat sy het kan saam vat na jou konsert di 13de okt te Nelspruit. Ag as jy dit in jo besige program kan inwerk, kan jy ha asb geluk wens. Die ou liefies v my loop so onder deur met bulle, en kinders wat ha terg, maar sy bly altyd aan Jesus vas hou. Sy sing ook graag van jou liedjies en dit help ha om ha kop hoog te hou. Sy staan op v God en probeer altyd om die beste in almal te sien, selfs die bullies. Sy bid ook v hulle en weet dat God met almal ‘n fantastiese plan het en dat party dit misloop. Groete mamma Louette

    Reply
  28. Hetieen Basson

    Goeie Dag Nedine,

    Ek wil so graag die volgende met jou deel. My dogter Simone is nou 4jaar oud en ‘n regte Jesus kind sy sing konstant bybel liedtjies en praat non stop van Jesus. Hulle het so maand terug hulle skool konsert gehad en die tema was “supper cool vir Jesus” en daar staan sy op die verhoog en sing uit volle bors woord vir woord “Supercool vir Jesus” met soveel oor gawe dat die hele saal se mammas en pappas begin trane stort het, nog nooit het ek so klein kindtjie tee gekom wat Jesus lief het met soveel passie nie – Hy lewe verseker in my kind se hart!! die volgende dag hoor ek toe dat jy die 13de Oktober ‘n konsert hier by ons in Nelspruit het, ek koop toe dadelik 4x kaartjies en verras my dogter by die huis daarmee en jou nuutste CD, ek wens ek kon in woorde vir jou verduidelik die dankbaarheid wat uit daardie 4jarige se hart en gesiggie uiit gestraal het, sy was skoon in trane. So baie dankie vir die wonderlike liedtjies en Lofprysing jy is voorwaar ‘n supercool mens.

    Reply
  29. Andréa Moolman

    Ek wil hoor waar moet ek Erené se besonderhede los vir jou volgende funksie vir kinders, jy het gevra ek moet dit vir jou stuur. My selnr is 0798739257. Dankie Andréa Moolman (Moederkerk Strand/ Riana de Vos)

    Reply
  30. Minette

    Sien baie uit na Saterdag se Supercool Kinderfees. My seuntjie is 3jaar oud en al wat hy sing en wil luister as ons in die kar klim is Popcorn.

    Reply
  31. Ilze Viljoen

    Hi Nedine
    Ek wil net baie dankie se dat jy ons seuntjie Nathan (5) se dag maak met jou liedjies. Hy het Doose syndroom en kry dus alle tipes epileptiese aanvalle. Hy is egter nou op ‘n baie streng ketogene dieet wat beteken geen sweets of snacks. Dis nogal moeilik vir so klein mannetjie om van olie te leef met 4etes ‘ndag en niks tussen in. Maar hy en sy boetie Michael luister elke dag jou cd in die kar en in die middag moet ons jaag om betyds te wees vir ASTV se videos. Nathan se gunsteling is Bubblegum. Dankie nogmaals dat jy hom iets gee om na uit te sien elke dag.

    Reply
  32. Michelle

    Hi Nedine, dankie vir ‘n “awesome” konsert Saterdag by His Peoples Church! Dit was great!! My dogtertjie van 4 het dit so geniet! Moet nie te lank wag vir die volgende Kinderfees hier in die Kaap nie asb! Groete

    Reply
  33. Christa

    Hi Nadine
    ek wil graag die backtrak koop vir die volgende liedjie – dis egter nie by Protrack beskikbaar nie
    Titel “Ek sê ja”
    dit is vir ‘n Kers sang diens – indien ons dit wel by jou kan koop stuur asb vir my ‘n epos
    groete

    Reply
  34. Pennelope

    Hi Nedine,
    Ek is 24 en is mal oor jou liedjies. Ek luister dit in die oggende oppad werk toe en die persoon wat saam my ry hop net so lekker op en af in die kar as ons ‘Popcorn’ luister.

    Reply
  35. jonathan

    I am dean of the Every Nation school of Kidz Ministry and would like to know if you would be willing to speak to our students in June 2012. We have only three but they are key leaders and each year we plan to grow. They learn by distance most of the time but do 2 two week intensives at His People N1 City where we get experts on subjects to teach them.

    Reply
  36. Brayden and Asher

    Hi. Ons is 8 en 6 en geniet jou musiek baie! Brayden (8) leer guitar en wil saam spiel op sy guitaar. Kan u vir ons die cords stuur met die lirieke? Ons her Supercool 1 en 2. Dankie baie.

    Reply
  37. Attela Hyman

    Ek het die grootste geleentheid in my kleikind Nichola se lewe misgeloop en sal graag ‘n DVD van van die Supercool Kinderfees wil koop.Jy maak ongelooflike deure vir kinders oop. Dankie daarvoor en die Heer se seen op jou werk.

    Reply
  38. Jackie Keuler (nee Woods)

    Hi Nedine
    Great to see you again today after so many years – you really do look stunning. My little girl enjoyed you so much today she would like to see you again – please can you tell me where you will be performing next.
    Thank you
    Jackie

    Reply
  39. Charize Kluyts

    Hi Nedine,

    Wil net vir jou baie dankie se vir die wonderlike konsert wat jy gisteraand by Frans Conradie Laerskool op Despatch gehad het, my 4 kinders, Michante (9), Stefan (8) en my tweeling, Heidi en Nadine (5) het dit vreeslik baie geniet.

    Hulle is mal oor jou musiek.

    Bly altyd so pratige mens wat jy is, jy doen wonderlike werk deur die kindertjies te leer van ons Meester.

    Groete,
    Charize.

    Reply
  40. Adri

    Hi Nadine, ek wil eers vir jou dankie se dat jy jou hart uit sing en ons kiddies so gelukkig maak. My dogtertjie Jazmin (3) het CHARGE Sindroom – ‘n baie kompleks, en skaarse sindroom. Musiek is haar lewe en sy sing “super Truper” te oulik. Haar ander gunsteling is “Bubblegum”. Sy sal na jou DVD’s oor en oor kyk en dans voor die TV. Onlangs het ek ‘n nuwe werk gekry waar die dame wat saam met my werk op ‘n druppel soos jy lyk. My kind het haar onlangs ontmoet en omtrent opgevreet omdat sy “super truper” sien. Baie dankie vir jou musiek, dit ‘heal’ die siel en gemoed.

    Reply
  41. Desiree' Rodgers

    Hey Nadine my kinders love jou luister dvd oor en oor wens ek kon almal vir hulle kry ma biekie duur het vir ha b day feb maand super cool vir Jesus gekry maar ek sal nog een dag nog kry wou gehaat het jy moet vir my seun se b day kom sing maar jys kla gebook sal jou book vir my meisie kind se b day volgende jaar

    Reply
  42. juanita

    Hi nadine my kids are 3 and 5 and they love your dvd klips that I get on you tube but where can I get your dvds and for how much I have been trying to download your dvds but you don’t have any free site to download from except you tube but it is not all your video klips please let me know how I can get hold of your dvds thank you

    Reply

Leave a Reply to Ettienne Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>