10407261_10153563728257228_2498120103881710395_n

Spesiale afslag vir skole en kerke

Hallo en welkom op my Supercool webwerf!! Vir die aanlynwinkel, kliek op “koop aanlyn” hierbo.

Hi there and welcome to my Supercool page!!  For online shopping, click on “koop aanlyn” at the top of the menu.

Ek wens elkeen ‘n Supercool jaar toe en weet sommer dat hierdie jaar vir ons elkeen baie mooi sal inhou.  Be blessed!!

SPESIALE AANBIEDING:

Ons het tans ‘n spesiale aanbieding t.o.v my fooi vir optredes by kerke en skole in die Kaap.  Kontak ons gerus by nedine@nedineblom.co.za vir meer info.

As jy met my wil gesels, gaan “like” my Nedine Blom facebook blad en inbox my gerus daar.

Vir alle show navrae, kontak Bertie by nedine@nedineblom.co.za

Liefde en ‘n groot klapsoen!!

Nedine

2015 Optree hoogtepunte:

18 Jan 09h30 Secunda Kruik gemeente Supercool vir Jesus oggenddiens

 

APRIL

11 April : Laerskool Jan Cilliers

25 & 25 April : Bloemskou Supercool

MEI

10 Mei : NG Kerk Panorama oggend gesinsdiens

16 & 17 : Supersportpark Bestmed Gesinsfees – Supercool

21 Mei : Supercool vir Jesus Drieriviere NG Kerk

22 Mei : Supercool Fountainbleau Gemeente

30 Sitrusfees Mooinooi

 

JULIE

Australia Tour: 3 July – 8 July 2015

Presented by Musiek Fabriek, in collaboration with the Afrikaanse Klub Australie Inc.

New Zeeland Tour: 9 – 12 July 2015 (more info: http://tef2u.com/)